Time Now
Time Left
IWCS SOLUTIONS - EXAMINATOR vs 7.2 ©
Gebruik Google Chrome!
GR 1-WISKUNDE - VORMS
Opsteller: Andre Botha (toets@iwcs-co-za)
(kwartaal: 2) (vrae: 29) (Sek per vraag: 20)
Kyk mooi na hoe lank elke sy is-
Print die blaai
1) Watter vorm is dit?
Reghoek
Driehoek
Vierkant
Diamant
2) Hoeveel sye het dit?
1
2
3
4
3) Hoeveel hoeke het dit?
2
4
6
8
4) Is die sye ewe lank?
Ja
Nee
5) Watter vorm is dit?
Reghoek
Driehoek
Vierkant
Diamant
6) Hoeveel kort sye het dit?
1
2
3
4
7) Hoeveel hoeke het dit?
2
4
6
8
8) Watter vorm is dit?
Reghoek
Driehoek
Vierkant
Diamant
9) Hoeveel hoeke het dit?
1
2
3
4
10) Hoeveel sye het dit?
1
2
3
4
11) Watter vorm het
2 kort sye
en
2 lang sye
.
Reghoek
Driehoek
Vierkant
Diamant
12) Watter vorm is dit?
Reghoek
Ovaal
Sirkel
Vierkant
13) Hoeveel hoeke het dit?
Nul
Baie
Een
Vier
14) Watter vorm is dit?
Reghoek
Driehoek
Ovaal
Diamant
15) Hoeveel hoeke het dit?
1
2
4
8
16) Hoeveel sye het dit?
1
2
4
8
17) Is die sye ewe lank?
Ja
Nee
18) Watter vorm is dit?
Reghoek
Driehoek
Ovaal
Diamant
19) Watter vorm is perfek rond?
Ovaal
Sirkel
Diamant
Driehoek
20) Watter vorm is rond, maar uitgerek?
Ovaal
Sirkel
Diamant
Driehoek
21) Watter vorm is dit?
Ovaal
Sirkel
Hart
Vlieër
22) Is die boonste sye korter as die onderste bene?
Ja
Nee
23) Watter vorm is dit?
Ovaal
Sirkel
Diamant
Hart
24) Harte wys liefde of kwaad?
Liefde
Kwaad
25) Is dit 2D of 3D vorms?
2D
3D
26) 2D kan jy 2 kante sien? (
lengte en breedte
)
Ja
Nee
27) 3D kan jy 3 kante van n voorwerp sien (
lengte, breedte en hoogte
)
Ja
Nee
28) Hoeveel hoeke het n driekhoek?
29) Hoeveel sye het n driehoek?
Stuur resultate na E-Pos
LEER EERS
BEGIN DIE TOETS
Ander Toetse
REGSTELLINGS
Q-No
Image
Question
Answer